项目
¥0CNY
截图取自 App Store 商店页,等比完整显示、不裁剪,点击可放大。
Virseker se toep is hier sodat jy met gemak jou polis kan bestuur en al jou polisinformasie met die druk van 'n knoppie in een plek kan kry
来自 App Store 来源Virseker se toep is hier sodat jy met gemak jou polis kan bestuur en al jou polisinformasie met die druk van 'n knoppie in een plek kan kry! Ons bystand nommers is reeds op die toep gelaai sodat jy vining en maklik met die druk van 'n knoppie by ons kan uitkom wanneer daar ‘n noodgeval is. Jy sal ook maklik met die toep jou kar inspeksie kan voltooi. Jou informasie is veilig by ons, vir ekstra veiligheid het ons biometriese tegnologie geintegreer sodat jy met jou gesig en vingerafdruk kan in-teken. Bly op die uitkyk uit vir opgraderings op funksionaliteit om jou ervaring nog beter te maak.
开发者为 AUTO AND GENERAL INSURANCE COMPANY RF LTD,应用标识为 za.co.virseker.app。
首次发布于 2025-10-27,日期来自本站数据库记录。
答案里的每个数字都来自本页上方展示的数据,可以逐条核对。